Gedagte vir die week en die nuwe termyn:

Dit lyk nogal lekker om n grootmens te wees nè? Wel ek wil vir julle sè: Geniet julle tyd as kinders by die skool. Julle gaan nooit weer so onbelast wees nie. Geniet die termyn kinders! 🙂

Comments are closed.