Graad 10, 11 en 12 het die week weer na Deelwoorde gekyk.

‘n Power Point aanbieding wat al die inligting in die Handbook and Study Guide vir hulle eenvoudiger weergee, is in elke graad in fyn detail verduidelik.

Die leerders skryf almal Donderdag ‘n klastoets oor Sterk Verlede Deelwoorde. (Handbook and Study Guide p.39.)

Hier is n kopie van die Power Point aanbieding.

Hier is n kopie van die Power Point aanbieding.

Picture1 Picture2 Picture3 Picture4

Comments are closed.