Die graad 8’s moes ‘n eie produk kies, ‘n advertensie daarvoor skryf en dit dan verfilm. Die leerders het met baie oulike idees vorendag gekom.

Hier is ‘n paar grepe uit ‘n advertensies vir ‘n “honde-onesie”.

Sarah, Kaylee en Cheslsea se advertensie

Sarah, Kaylee en Cheslsea se advertensie

Honde-onesie advertensie

Honde-onesie advertensie

Tumi, Nathan en Tom het besluit om Versekering teen ‘n dronk (skaatsplank)bestuurder te adverteer.

Tumi  vertel ons van sy goeie versekeringsproduk.

Tumi vertel ons van sy goeie versekeringsproduk.

Nathan, die "dronkbestuurder"

Nathan, die “dronkbestuurder”

Tom, die slagoffer, is dankbaar vir Tumi se goeie versekering.

Tom, die slagoffer, is dankbaar vir Tumi se goeie versekering.

Die volgende videoskakel is na ‘n advertensie deur Rebecca, Zenande en Dillon oor ‘n wonderlike energiestafie!!

Afrikaans Advert

Die kinders het hope pret gehad en ook sommer woordeskat in die proses geleer.

Comments are closed.