Afrikaans

eksamen – ‘n Gedig

Die gediggie laat jou sommer weer voel asof jy self eksamen moet skryf.  Studente moet weet dat almal wat al daardeur is, baie simpatiek is, alhoewel dit nie beteken dat ons dit kan wegneem nie….wat jou nie doodmaak nie, maak jou sterker! eksamen     –     Annesu de Vos dit is kakofonie wanneer jy bang verwilderd kantel deur[Read More…]

by May 31, 2012 Afrikaans

Studiewenke / Study Tips

Ek het die volgende studiewenke opgespoor.  Dit lyk baie goed, maar onthou dit sal net werk as jy DIT TOEPAS! I found the following study tips.  It seems good, but remember it can only work if you APPLY IT! SWOT. Ugh. Om agter die boeke te sit is nooit lekker nie en dit help ook nie as jy nie ‘n[Read More…]

by May 23, 2012 Afrikaans

Amusante leesstukkie

Ek het die volgende storie uit Nataniël se Joernaal gekry.  Dit is nogal snaaks. As jy dit ook geniet het, laat my weet by die skool. VOËLTJIE Ons predikant was jonk, aantreklik en vreeslik gewild.  En hy het iets verskrikliks gedoen, dit het ek altyd geweet.  Jy kon dit in sy oë sien, die smeulende kombinasie van ‘n moordende skuldgevoel[Read More…]

by May 16, 2012 Afrikaans
Studietyd…

Studietyd…

Studente wat graag hulle prestasie in Afrikaans wil verbeter hierdie eksamen, kan gerus die volgende in gedagte hou: ‘n Groot deel van elke vraestel fokus op Letterkunde in die vorm van julle voorgeskrewe boeke.  Maak seker julle ken die karakters en die storielyn. Nog ‘n groot deel bestaan uit Leesbegrip waarvoor julle in nie soseer kan studeer nie.  Wees seker[Read More…]

by May 9, 2012 Afrikaans
Tieners en Geweld

Tieners en Geweld

Die Graad Elfs sal volgende week weer mondelinge doen en een van hulle onderwerpe is Tienergeweld.  Hierby ingesluit is ‘n onlangse artikel oor ‘n skokkende aspek van ons moderne samelewing. (The Grade Elevens will be doing orals next week and one of their subjects is Teenagers and Violence.  Included herewith is a recent article about a shocking aspect of our[Read More…]

by May 3, 2012 Afrikaans

Nog ‘n gedig oor praat

Caymin en Ian het verlede week vir ons hulle voorlegging oor ‘n gedig gedoen. Die gedig se naam is “Talle Tonge” en julle kan hulle les sien deur die meegaande Skakel te volg. (Caymin and Ian did their presentation about a poen last week.  The poem is called “Talle Tonge” – it means many tongues – and their lesson can[Read More…]

by April 26, 2012 Afrikaans

Die Matrieks in Silvermine Academy gee ook les!

Die Matrieks doen tien voorbereide gedigte ‘n jaar.  Hierdie jaar het hulle die geleentheid gekry om (in pare) voorleggings van gedigte te doen met behulp van Powerpoint.  Hulle kan sodoende die gedigte meer visueel weergee aan die res van die klas. (The Matrics do ten prepared poems per year.  This year they were given the opportunity to present poems (in[Read More…]

by April 19, 2012 Afrikaans
Dit is “in” om te praat

Dit is “in” om te praat

In die Afrikaans klas sal ons in die komende weke bietjie meer gedigte doen…hier is ‘n voorbeeld van ‘n relevant gediggie vir ons tye…. (In the Afrikaans class we will be looking at poetry in the coming weeks…here follows an example of a relevant one for our times…) Om te praat is “in” Om te doen is “uit” Nooit is[Read More…]

by April 12, 2012 Afrikaans
Vriendelike Paasgroete

Vriendelike Paasgroete

Hiermee wens ons al ons Silvermine familielede ‘n gelukkige en veilige Paasvakansie toe. (We herewith wish all our Silvermine family members a happy and safe Easter Holiday.)

by March 22, 2012 Afrikaans
Redenaarskompetisie, 14 Maart 2012

Redenaarskompetisie, 14 Maart 2012

Ons het dit almal geniet om na die beste van ons leerlinge se mondelinge te luister.  Baie geluk aan almal wat deelgeneem het! (We all enjoyed listening to the best examples of orals, presented by our learners.  Congratulations to everybody who participated!)

by March 16, 2012 Afrikaans