Afrikaans

Leerders besig met Sefapno vrae en die vormgedig.

Sefapano-‘n Vormgedig Wat Nou Aansluit By die Droogte in die Land…

Die Graad 11s het die week die gedig, Sefapano, gedoen.   Sefapano is ‘n vormgedig.  Die vorm van die gedig is die fisiese vorm van die pad wat die mense teen die berg op loop om vir reen te gaan bid.  Die gedig word ook van onder na bo gelees-soos die tog teen die berg op. Die gedig het ‘n[Read More…]

by January 26, 2016 Afrikaans
The Best Way to Learn a Second Language

The Best Way to Learn a Second Language

Here I am writing in English to tell you that the best way to learn a second language, according to Benny Lewis, a polyglot, is to speak the language. A polyglot is someone who can speak several languages. Benny is an author, polyglot, language teacher, and “technomad language hacker“. Born in Ireland, he graduated in electronic engineering and then spent six months[Read More…]

by August 21, 2015 Afrikaans
Die Kuns van Storievertel

Die Kuns van Storievertel

Vir eeue was storievertel ‘n groot deel van mense se vermaak. Storievertel is’n kuns en dit vat ‘n spesiale persoon om ‘n storie sò te vertel dat mense aan jou lippe hang. Dié week het die kinders stories vertel.  Dit kon ‘n ware storie wees of  ‘n “visvangstorie” waar die waarheid so ‘n bietjie oordryf word, wees. Ek was stomgeslaan[Read More…]

by July 23, 2015 Afrikaans
Van Spookstories tot Skooluniforms!

Van Spookstories tot Skooluniforms!

Om Mondelinge Assesserings interessant te hou, is ‘n groot uitdaging vir enige tweede taal onderwyser. Diè kwartaal doen die leerlinge rolspel en sover was die aanbiedings uitstaande. Die graad 8’s moes ‘n spookstorie vertel en het hulle my omtrent probeer bang maak! Die graad 9’s moes ‘n nuwe skooluniform omtwerp. Hulle innoverende idees en interessante kleurskemas was  pragtig, maar die[Read More…]

by May 14, 2015 Afrikaans, High School
Soveel Dae, Soveel Dinge…

Soveel Dae, Soveel Dinge…

“A country can’t love you. At most it may need you. It’s much the same as people.” ― André Brink, The Rights of Desire “Sometimes, in one of his more exuberant or desperate moods, Pa would go out in the veld and sprinkle brandy on the daisies to make them drunk so that they wouldn’t feel the pain of shrivelling up and[Read More…]

by February 11, 2015 Afrikaans
Graad 8 Afrikaans advertensies

Graad 8 Afrikaans advertensies

Die graad 8’s moes ‘n eie produk kies, ‘n advertensie daarvoor skryf en dit dan verfilm. Die leerders het met baie oulike idees vorendag gekom. Hier is ‘n paar grepe uit ‘n advertensies vir ‘n “honde-onesie”. Tumi, Nathan en Tom het besluit om Versekering teen ‘n dronk (skaatsplank)bestuurder te adverteer. Die volgende videoskakel is na ‘n advertensie deur Rebecca, Zenande[Read More…]

by November 6, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – So ‘n bietjie pret!!

SMA: Afrikaans – So ‘n bietjie pret!!

Die afgelope twee weke het die Gr 9 en 10’s aktiwiteite gedoen wat groot pret was. Die Graad 9’s het ‘n nuwe skooluniform vir SMA ontwerp en moes ‘n voorlegging aan die klas doen om hulle te oortuig dat hulle ontwerp die beste is. Die leerlinge was baie kreatief en het hulle aanbiedings entoesiasties gedoen. Die Graad 10’s moes ‘n[Read More…]

by September 5, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans-Saam kan ons dit doen!

SMA: Afrikaans-Saam kan ons dit doen!

Letterkundeboeke word gewoonlik deur onderwysers gelees en leerders volg in hulle boeke.  Die probleem met die benadering is dat sommige kinders heeltemal konsentrasie verloor terwyl die gretige lesers alles inneem. Groepwerk is die oplossing!  Kinders leer net beter as hulle aktief aan die leer/lees proses deelneem.  Elke leerder kry die geleenthied om in ‘n veilige omgewing te lees en saam[Read More…]

by August 14, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans Eksamens!

SMA: Afrikaans Eksamens!

Die afgelope twee weke was almal druk besig om eksamen te skryf. ‘n Paar goed wat duidelik geword het uit die afgelope eksamen is: 1. ‘n Groot aantal leerders lees nie hulle vrae nie. 2. Formele taal is die area waarmee die meeste leerders sukkel. 3. Slegte gewoontes in klas en huiswerk steek altyd kop uit in die eksamen. Wat[Read More…]

by June 19, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Prezi

SMA: Afrikaans – Prezi

Die Graad 11’s moes ‘n voorbereide toespraak lewer en anders as net die gewone Microsoft-gebaseerde Power Point presentations, het ‘n hele paar leerders “Prezi ” gebruik. Aldus Wikipedia is Prezi ‘n (en ek haal aan) “….a cloud-based presentation software and storytelling tool for presenting ideas on a virtual canvas.” Die leerders geniet die feit dat hulle hul asanbiedinge by die[Read More…]

by May 28, 2014 Afrikaans