Afrikaans

Graad 8 Afrikaans advertensies

Graad 8 Afrikaans advertensies

Die graad 8’s moes ‘n eie produk kies, ‘n advertensie daarvoor skryf en dit dan verfilm. Die leerders het met baie oulike idees vorendag gekom. Hier is ‘n paar grepe uit ‘n advertensies vir ‘n “honde-onesie”. Tumi, Nathan en Tom het besluit om Versekering teen ‘n dronk (skaatsplank)bestuurder te adverteer. Die volgende videoskakel is na ‘n advertensie deur Rebecca, Zenande[Read More…]

by November 6, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – So ‘n bietjie pret!!

SMA: Afrikaans – So ‘n bietjie pret!!

Die afgelope twee weke het die Gr 9 en 10’s aktiwiteite gedoen wat groot pret was. Die Graad 9’s het ‘n nuwe skooluniform vir SMA ontwerp en moes ‘n voorlegging aan die klas doen om hulle te oortuig dat hulle ontwerp die beste is. Die leerlinge was baie kreatief en het hulle aanbiedings entoesiasties gedoen. Die Graad 10’s moes ‘n[Read More…]

by September 5, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans-Saam kan ons dit doen!

SMA: Afrikaans-Saam kan ons dit doen!

Letterkundeboeke word gewoonlik deur onderwysers gelees en leerders volg in hulle boeke.  Die probleem met die benadering is dat sommige kinders heeltemal konsentrasie verloor terwyl die gretige lesers alles inneem. Groepwerk is die oplossing!  Kinders leer net beter as hulle aktief aan die leer/lees proses deelneem.  Elke leerder kry die geleenthied om in ‘n veilige omgewing te lees en saam[Read More…]

by August 14, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans Eksamens!

SMA: Afrikaans Eksamens!

Die afgelope twee weke was almal druk besig om eksamen te skryf. ‘n Paar goed wat duidelik geword het uit die afgelope eksamen is: 1. ‘n Groot aantal leerders lees nie hulle vrae nie. 2. Formele taal is die area waarmee die meeste leerders sukkel. 3. Slegte gewoontes in klas en huiswerk steek altyd kop uit in die eksamen. Wat[Read More…]

by June 19, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Prezi

SMA: Afrikaans – Prezi

Die Graad 11’s moes ‘n voorbereide toespraak lewer en anders as net die gewone Microsoft-gebaseerde Power Point presentations, het ‘n hele paar leerders “Prezi ” gebruik. Aldus Wikipedia is Prezi ‘n (en ek haal aan) “….a cloud-based presentation software and storytelling tool for presenting ideas on a virtual canvas.” Die leerders geniet die feit dat hulle hul asanbiedinge by die[Read More…]

by May 28, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Blooms se taksonomie en ons eksamenvraestelle

SMA: Afrikaans – Blooms se taksonomie en ons eksamenvraestelle

Die opstel van eksamenvraestelle is ‘n tydrowende proses wat groot konsentrasie, navorsing en toewyding verg. Bloom’s taksonomie klink soos iets uit ‘n wetenskapfiksiefliek, maar is die standaard waarvolgens onderwysers moet seker maak dat hulle vraestelle alle vaardigheidsvlakke dek.   KOGNITIEWE VLAKKE in Blooms se taksonomie: 6. SKEP: Die moeilikste vlak waar die leerder moet kan genereer, beplan en produseer 5.[Read More…]

by May 14, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Ons gooi bietjie die taal:-)

SMA: Afrikaans – Ons gooi bietjie die taal:-)

In voorbereiding vir ons Taaltoets volgende week, het ons gaan kyk hoe Betreklike Voornaamwoorde werk. As die leerders die “formule” volg, behoort hulle die vrae sommer maklik kaf te draf! Hier is ‘n opsomming van die notas: (Hierdie is ‘n gebruikersvriendelike opsomming van die notas in die HANDBOOK and STUDY GUIDE)

by May 7, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Liewe Dagboek…

SMA: Afrikaans – Liewe Dagboek…

Die Graad 8 en 9’s skryf die week ‘n 3 dag dagboek oor ‘n interessante gebeurtenis in hulle lewens. Dit vorm deel van hulle Kreatiewe skryfwerkpunt.  Die voordeel van Kreatiewe Skryfwerk in Eerste Addisionele Taal is dat die leerders hulle woordeboeke kan gebruik wanneer hulle skryf.  Dit gee die leerders ‘n geleentheid om goeie punte te kry.

by April 24, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Letterkunde met ‘n gewete

SMA: Afrikaans – Letterkunde met ‘n gewete

Letterkunde is nie net altyd lekker stories nie. Die Graad 10’s lees kortverhale wat probleme in ons gemeenskap aanspreek. Dit dwing hulle om met empatie na mense, hulle probleme en vrese te kyk. Hulle word gekonfronteer met situasies wat hulle nie noodwendig elke dag ervaar nie. In die kortverhaal ”Die laaste Maaltyd” moes hulle met ‘n meisie met Anorexia Nervosa[Read More…]

by April 17, 2014 Afrikaans
SMA: Afrikaans – Matrieks in die Onderwereld

SMA: Afrikaans – Matrieks in die Onderwereld

Hierdie is ‘n kort kwartaal waarin daar baie werk met die matrieks gedoen moet word.  Om deur ons voorgeskrewe boek Onderwereld te kom, sal ons 3 hoofstukke ‘n week moet doen.  Dit is nogal ‘n groot uitdaging, omdat daar soveel kort weke en vakansiedae is. Ek doen my bes om die inhoud kreatief aan die leerders oor te dra, maar[Read More…]

by April 10, 2014 Afrikaans